Modulekode | PHY 210 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Inleiding tot die heelal: afstand en tydskale. Oorsig van die sonnestelsel. Tegnieke van die sterrekunde: teleskope en optika, basiese radio-ontvangstel. Die sonnestelsel, gasreuse, aardplanete, kleinliggame. Ster-evolusie en –afsterwing. Interstellêre medium: gas, stof, molekules en masers. Supernovas en Pulsars, Galaksies en die Melkweg, Galaktiese evolusie en klassifikasie. Kwasars, skynbare beweging bo die spoed van lig, gravitasiekolke. Die Oerknal en ouderdom van die heelal. Uitdying van die heelal. SKA, MeerKAT, SALT, HESS en geskiedenis van die sterrekunde in SA. Ander heersende temas in die sterrekunde. |
Modulekrediete | 24.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | PHY 114, PHY 124 |
Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 4 lesings per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Fisika |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App